Kontak ons by 072 903 8212 indien die Telkomlyne buite werking is!!

Ons werksure is vanaf 4h00 tot 23h00. 'n Na-uurse heffing sal by alle aflewerings ná 23h00 bygevoeg word.
Die besprekingskantoor is oop van 8h00 vm tot 20h30 nm.
Ons perseel is ongeveer 10 km van die lughawe af.
Aflewerings neem ongeveer 15 minute. Daar is tye wat dit langer kan neem weens vlugte wat vertraag word en abnormale besige tye!
U voertuig word net buite gewas. Ons kan dit binne skoonmaak indien u dit per epos versoek. Dit kos R50.00 ekstra.
Maak seker u voertuig is verseker en veral teen weerverwante skade. Maak ook seker dat MrParking.co.za en sy genomineerdes u voertuig namens u mag bestuur.
Ons perseel is in Pomona by 63 Maple Straat. Voertuie word hoofsaaklik onder dak en skadunet geparkeer.
U voertuig word tans by Vlak 3 in ontvangs geneem en afgelewer. Ons werk nie meer by Terminaal B nie.
Ons lewer reeds 15 jaar ‘n baie goeie diens!
Kontant en kredietkaarte word aanvaar.
Onderdak parkering in 'n hoë sekuriteitsparkeerruimte, minder as 10 km vanaf die O R Tambo Internasionale Lughawe.
Registreer nou en bespaar tyd met toekomstige besprekings (u kan aanlyn of per telefoon registreer. 'n Rekening sal vir u geskep word en u sal bevestiging per epos ontvang sodra u rekening aktief is.
Ons sal u voertuig by die lughawe kom haal en dit na 'n hoë-sekuriteitsparkeerfasiliteit neem, 15 minute vanaf die lughawe.
Wanneer u aanland kan u ons net skakel en ons sal die voertuig vir u binne 15 minute by die afgespreekte punt aflewer.

 

Laat besprekings: Skakel ons by 072 903 8212 vir laat besprekings eerder as om dit aanlyn te doen.

Skakel ons Nou vir die Beste Langtermyn Tariewe in Suid-Afrika!

Wetlike aspekte : Lees asb die terme en voorwaardes (klik hier).

 

 

 

 
 
 
Autocare