Ons tariewe word hieronder aangedui.

Basiese pakket sluit in:

Ons doen 'n KOMPLIMÊNTERE handwas en handdroog van u voertuig.
Volgens COVID regulasies mag ons nie meer u voertuig binne skoonmaak nie.


Dae

Tarief

1
R100
2
R150
3
R220
4
R300
5
R360
6
R420
7
R430
8
R440
9
R500
10
R540
11
R560
12
R570
13
R600
14
R630
15
R640
16 R650
17 R660
18 R670
19 R700
20 R720
21 R740
22 R770
23 R805
24 R840
25 R875
26 R910
27 R945
28 R980
29 R1015
30 R1050
31 R1200

Onderworpe aan kwotasie

Ons behou die reg voor om ons tariewe sonder kennisgewing aan te pas.

Skakel ons gerus vir die Beste Langtermyn- en Korttermyn-pakkette in die Parkeermark

Ons het Maandelikse Spesiale Aanbiedings!

Tel: 011 396 2647
of: 011 396 2650

info@mrparking.co.za