Tuisbladsy
Registreer
Valideer
Verwys
Getuigskrifte
Kontak ons

 

 

 


Voltooi asb die vorm hieronder en klik "Registreer".

 

Is u 'n bestaande kliënt?
Ja Nee
 
Ek betaal met:
Kredietkaart:
Kontant:
 
Ek het die terme en voorwaardes gelees en stem daarmee saam.
Naam:
Van:
Titel:
Id of paspoortnommer:
Telefoonnommer:
Selfoonnommer:
Faks:
Eposadres:
Vluginligting
Vertrekdatum:
Dag..
Maand. Jaar
Vertrektyd:
Uur
Minuut  
Vlugnommer:
Terugkeerdatum:
Dag..
Maand. Jaar
Terugkeertyd:
Uur
Minuut  
Vlugnommer:
Motorinligting
Maak:
Model:
Jaar:
Kleur:

 

Terme en voorwaardes

Die voertuig word op die eienaar se toestemming en aandrang verwyder en op Mr Parking se perseel geparkeer.

Die voertuig se risiko's bly ten alle tye verseker deur die parkeerder se eie versekeraar. Indien sodanige versekering nie geldig is nie, of nie bestaan nie, bly dit die eienaar se eie risiko.

Die parkeerder stel Mr Parking vry van enige aanspreeklikheid en/of gevolgskade wat mag voortvloei uit die opdrag om die parkeerder se motor te parkeer.

Die onus rus op die parkeerder om hom met die voorwaardes van sy versekeringskontrak te vereenselwig en moet die versekeraar dienooreenkomstig inlig, indien nodig.

Die parkeerder bly ten alle tye aanspreeklik vir die kostes om te parkeer soos ooreengekom. Iindien tjek of krdietkaartbetalings gemaak word, word die rekening geag betaal te wees slegs as die fondse inbetaal en geklaar is.

Indien enige regskostes aangegaan moet word om gelde te verhaal, sal die parkeerder daarvoor aanspreeklik bly.

Die parkeerder stem toe tot die jurisdiksie ten opsigte van 'n hof van die keuse van Mr Parking.

Mr Parking verkaf slegs ‘n diens waar daar parkering, bestuurders, skoonmakers en administratiewe personeel teen ‘n fooi beskikbaar gestel word vir die gemak, veiligheid en besparing met betrekking tot parkering.

Mr Parking probeer om so vinnig as moontlik die parkeerder se motor by die aangewese eindpunt te besorg. Tans is die toegangsroetes onder konstruksie en neem dit effens langer(ongeveer 5 minute).

Die parkeerder onderneem om te alle tye beskikbaar te wees indien die personeel van Mr Parking met hom/haar in verbinding moet tree.

Verwyder asb alle persoonlike items uit u voertuig, aangesien ons nie aanspreeklik gehou kan word vir enige verlies of skade nie.

 

 

 

 

 

 

 


Webwerf deur Ontoweb Media en Inligtingsdienste
www.ontowebmedia.co.za